Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Coach Marili

 Ontmoet vir Coach Marili

Ek is Marili du Toit 'n Neuro Life Coach. Die Multi-Vlak Neuro-Coach Metode wat ek gebruik stel my in staat om jou te help om jou volle potensiaal te ontwikkel. Ek spits my veral toe om vroue te help om verby die seer en trauma te beweeg van egskeidings en die dood van geliefdes. 

Net wat ek nodig gehad het om weer my besighede 'n hupstoot te gee. "Soms het mens net n ligte stampie in die regte rigting nodig. Dit is hoe ek my ervaring met Marili kan beskryf.

Elke sessie was van die begin af so special. Ek het soveel van myself geleer… Op ons ouderdom dink jy mos jy ken jouself beter as ooit. As jy jouself omring met dinamiese mense dan vryf dit af op jou. (Dit is wat ek ervaar het met Marili)

Dit was n ongelooflike ervaring van dag een af. Marili het my net weereens laat besef jy is nooit te oud om te droom nie. Jou toekoms drome kan realiteit word. Jy moet net weet wat hou jou terug, identifiseer dit en oorkom daardie hindernisse … een vir een. Dit het my ook geleer om meer gefokus en doelgerig te werk en te oefen. Al vat jy hier en daar n “detour”.

Dit is als deel van die journey en dit bly priceless en dit hoef nie Perfek te wees nie. My sessies met Marili het my ook geleer om meer pret te hê op die pad na jou doel toe. Dit hoef nie heeltyd ernstig en gespanne te wees nie. Ons moet onsself toelaat om die ligte kant van die lewe ook te ervaar… “Live a little…” Ons hoef nie net te survive nie."

Martie Knoetze

Martie Knoetze

Sumari du Plessis

Couple at peace

━ Begin vandag nog!

"Jou menswees en jou toekoms is iets wat jy weer terug kan vat en onder jou beheer kan bring. Jy hoef nie meer afhanklik te wees van dit wat jy nie deel wil hê van jou lewe nie. Kom stap 'n pad wat jou eie is en beweeg vorentoe." – Coach Marili

━ Ontdek ━

━ Beplan ━

━ Groei ━

Exhaustion

Overcome Exhaustion and Regain Energy.

Focus

Cultivate Calm and Focus.

Goals

Achieve clear, goal-oriented direction.

Life Changes

Make Lasting Life Changes.

Values

Align with your deepest values.

Connect

Connect with yourself, understand the real you.

© - 2025 COACH MARILI - Marili du Toit - Alle regte voorbehou.

Vat my boontoe